Aniki’s Kitchen

Aniki’s Kitchen

Average Reviews

Photos

Description

Moedeloos met dieselfde vervelige kinder partytjies? Raadop met lang skool vakansies en hoe om jou kinders besig te jou? Is dit tyd om jou resepte repertoire te ver groot? Of maak die dolle gejaag jou tyd beperk en jou bediende kort opleiding om kos vir die huis voor te berei…? Die antwoord is Aniki’s kitchen! Ons bied opwindende kinderpartytjies, kookkuns klasse (van beginner tot gevorderd), bediende kookkuns opleiding, vakansie programme en vele meer. Kontak Annatjie gerus vir ‘n kwotasie

Statistic

24 Views
0 Rating
0 Favorite
0 Share

Claim Listing

Is this your business?

Claim listing is the best way to manage and protect your business.

Related Listings